1 Konings 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+ Hosea 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want selfs dit was uit Israel.+ ’n Blote vakman het dit gemaak,+ en dit is nie God nie; want die kalf van Samariʹa sal blote splinters word.+
28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+
6 Want selfs dit was uit Israel.+ ’n Blote vakman het dit gemaak,+ en dit is nie God nie; want die kalf van Samariʹa sal blote splinters word.+