Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 So het Abram te hore gekom dat sy broer gevange geneem is.+ Daarop het hy sy geoefende manne bymekaargeroep,+ driehonderd-en-agtien slawe wat in sy huis gebore is,+ en hulle tot by Dan+ agtervolg.

  • Deuteronomium 34:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Toe het Moses uit die woestynvlaktes van Moab teen die berg Nebo opgeklim,+ na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo uitkyk.+ En Jehovah het hom die hele land gewys: Giʹlead tot by Dan,+

  • Rigters 18:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+

  • Rigters 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.

  • 2 Konings 10:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het,+ het Jehu nie afgewyk nie, dit wil sê die goue kalwers+ waarvan een in Bet-El en een in Dan was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel