Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Gevolglik het Dawid Jehovah voor die oë van die hele gemeente+ geloof,+ en Dawid het gesê: “Mag u geloof word,+ o Jehovah, die God van ons vader Israel,+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.

  • Nehemia 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die Leviete Jeʹsua en Kadʹmiël, Bani, Hasabneʹja, Serebʹja, Hodiʹa, Sebanʹja en Petagʹja het gesê: “Staan op, loof+ Jehovah julle God van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd.+ En laat hulle u glorieryke naam loof,+ wat bo alle seën en lof verhewe is.

  • Psalm 34:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Ek sal Jehovah te alle tye loof;+

      Sy lof sal voortdurend in my mond wees.+

  • Psalm 72:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+

      Wat alleen wonderlike werke doen.+

  • Daniël 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En aan die einde van die dae+ het ek, Nebukadneʹsar, my oë na die hemel opgeslaan,+ en my verstand het tot my begin terugkeer; en ek het die Allerhoogste geloof,+ en die Een wat tot onbepaalde tyd lewe, het ek geprys en verheerlik,+ want sy heerskappy is ’n heerskappy tot onbepaalde tyd en sy koninkryk is van geslag tot geslag.+

  • Efesiërs 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel