1 Kronieke 29:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Dawid het vir die hele gemeente gesê:+ “Loof+ nou Jehovah julle God.” En die hele gemeente het Jehovah, die God van hulle voorvaders, geloof en laag gebuig+ en hulle voor Jehovah en voor die koning neergewerp.+ Psalm 103:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 103 Loof Jehovah, o my siel,+Ja, alles wat in my is, sy heilige naam.+
20 En Dawid het vir die hele gemeente gesê:+ “Loof+ nou Jehovah julle God.” En die hele gemeente het Jehovah, die God van hulle voorvaders, geloof en laag gebuig+ en hulle voor Jehovah en voor die koning neergewerp.+