Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het.

  • Psalm 81:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ag, as my volk maar na my wou luister,+

      Ag, as Israel maar in my weë wou wandel!+

  • Jeremia 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+

  • Jeremia 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want ek het julle voorvaders plegtig vermaan op die dag toe ek hulle uit Egipteland laat optrek het+ en tot vandag toe, ja, vroeg opgestaan en vermaan en gesê: “Gehoorsaam my stem.”+

  • Jeremia 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierdie slegte volk wat weier om my woorde te gehoorsaam,+ wat in die wederstrewigheid van hulle hart wandel+ en wat voortdurend agter ander gode aan loop om hulle te dien en om hulle voor hulle neer te buig,+ sal ook net soos hierdie gordel word wat vir niks geskik is nie.’

  • Jeremia 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle het erger gehandel in julle dade as julle vaders,+ en kyk, julle wandel elkeen volgens die wederstrewigheid+ van sy slegte hart deur my nie te gehoorsaam nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel