Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+ Romeine 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+
16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+