15 Toe het hy teruggegaan na die man van die ware God,+ hy met sy hele kamp, en gekom en voor hom gaan staan en gesê: “Kyk, nou weet ek beslis dat daar op die hele aarde geen God is nie, behalwe in Israel.+ En aanvaar nou asseblief ’n seëngeskenk+ van u kneg.”