Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jehovah het hulle derhalwe in toorn+ en woede en groot verontwaardiging uit hulle land uitgeruk en hulle in ’n ander land gewerp, soos dit vandag is.’+

  • 2 Konings 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+

  • Matteus 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel