Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • 1 Konings 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah sal Israel inderdaad slaan, soos die riet in die water heen en weer beweeg;+ en hy sal Israel beslis uitruk+ uit hierdie goeie land+ wat hy aan hulle voorvaders gegee het, en hy sal hulle inderdaad anderkant die Rivier+ verstrooi,+ omdat hulle hulle heilige pale gemaak het+ en Jehovah sodoende aanstoot gegee het.+

  • 2 Konings 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarom het Jehovah baie vertoornd+ op Israel geword, sodat hy hulle onder sy oë uit verwyder het.+ Hy het nie een laat oorbly nie, behalwe die stam Juda alleen.+

  • Psalm 52:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 God sal jou dan ook vir ewig afbreek;+

      Hy sal jou neerslaan en jou wegruk uit jou tent,+

      En hy sal jou beslis ontwortel uit die land van die lewendes.+ Sela.

  • Lukas 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel