Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 “En Jehovah sal jou beslis onder al die volke verstrooi, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde,+ en daar sal jy ander gode moet dien, hout en klip,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie.

  • 2 Konings 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 In die dae van Peka, die koning van Israel, het Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië,+ ingekom en Ijon+ en Aʹbel-Bet-Maʹäga+ en Janoʹag en Kedes+ en Hasor+ en Giʹlead+ en Galileʹa,+ die hele land van Nafʹtali,+ ingeneem en hulle in ballingskap weggevoer na Assiʹrië.+

  • 2 Konings 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarna het die koning van Assiʹrië+ Israel in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor+ aan die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel