Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En dit moet voortdurend by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees,+ sodat hy kan leer om Jehovah sy God te vrees, om al die woorde van hierdie wet en hierdie voorskrifte te onderhou deur dit te doen;+

  • Deuteronomium 29:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Julle moet dan die woorde van hierdie verbond onderhou en dit doen, sodat julle alles wat julle doen, goed kan laat afloop.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel