-
1 Konings 2:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En jy moet die verpligting teenoor Jehovah jou God nakom deur in sy weë te wandel,+ deur sy insettinge, sy gebooie en sy regterlike beslissings+ en sy getuienisse te onderhou, volgens wat in die wet van Moses geskrywe staan,+ sodat jy omsigtig kan optree in alles wat jy doen en oral waarheen jy jou wend;
-
-
Psalm 103:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Maar die liefderyke goedhartigheid van Jehovah is van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd+
Teenoor dié wat hom vrees,+
En sy regverdigheid vir die kindskinders,+
-