-
2 Kronieke 12:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 En koning Rehaʹbeam het sy posisie in Jerusalem voortdurend versterk en het bly regeer; want Rehaʹbeam+ was een-en-veertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sewentien jaar regeer in Jerusalem, die stad+ wat Jehovah uit al die stamme van Israel gekies het om sy naam daar te vestig.+ En sy moeder se naam was Naäma,+ die Ammonitiese vrou.+
-