1 Konings 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Salomo het ’n huweliksverbintenis+ met Farao, die koning van Egipte, aangegaan en Farao se dogter+ geneem en haar na die Stad van Dawid+ gebring, totdat hy sy eie huis+ en die huis van Jehovah+ en Jerusalem se muur rondom klaar gebou het.+
3 En Salomo het ’n huweliksverbintenis+ met Farao, die koning van Egipte, aangegaan en Farao se dogter+ geneem en haar na die Stad van Dawid+ gebring, totdat hy sy eie huis+ en die huis van Jehovah+ en Jerusalem se muur rondom klaar gebou het.+