1 Samuel 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hulle hulle geantwoord en gesê: “Hy is. Kyk! Hy is voor jou. Haas jou nou, want hy het vandag na die stad gekom, omdat daar vandag ’n offerande+ vir die volk op die hoogte+ is.
12 Toe het hulle hulle geantwoord en gesê: “Hy is. Kyk! Hy is voor jou. Haas jou nou, want hy het vandag na die stad gekom, omdat daar vandag ’n offerande+ vir die volk op die hoogte+ is.