1 Konings 8:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.” 2 Kronieke 15:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die hoogtes+ het nie uit Israel verdwyn nie.+ Maar Asa se hart was al sy dae volkome.+
61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.”