Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy moet onberispelik wees teenoor Jehovah jou God.+

  • 1 Konings 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

  • 2 Konings 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Psalm 37:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+

      Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+

  • Matteus 22:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel