1 Konings 15:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En daar was oorlog tussen Asa en Baäsa, die koning van Israel, al hulle dae.+ 1 Konings 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 kyk, daarom raak ek heeltemal ontslae van Baäsa en sy huis, en ek sal beslis sy huis soos die huis van Jeroʹbeam, die seun van Nebat, maak.+ 1 Konings 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So het Simri die hele huis van Baäsa verdelg,+ volgens die woord van Jehovah+ wat hy deur middel van die profeet Jehu teen Baäsa gespreek het,+ 2 Kronieke 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Daar is ’n verbond tussen my en u en tussen my vader en u vader. Kyk, ek stuur vir u silwer en goud. Gaan, verbreek u verbond met Baäsa,+ die koning van Israel, sodat hy van my af kan wegtrek.”+
3 kyk, daarom raak ek heeltemal ontslae van Baäsa en sy huis, en ek sal beslis sy huis soos die huis van Jeroʹbeam, die seun van Nebat, maak.+
12 So het Simri die hele huis van Baäsa verdelg,+ volgens die woord van Jehovah+ wat hy deur middel van die profeet Jehu teen Baäsa gespreek het,+
3 “Daar is ’n verbond tussen my en u en tussen my vader en u vader. Kyk, ek stuur vir u silwer en goud. Gaan, verbreek u verbond met Baäsa,+ die koning van Israel, sodat hy van my af kan wegtrek.”+