12 En Asa het in sy nege-en-dertigste regeringsjaar ’n siekte aan sy voete opgedoen, totdat hy baie siek was;+ en selfs in sy siekte het hy Jehovah nie gesoek nie,+ maar die genesers.+
12Dink dan nou aan jou Grootse Skepper+ in die dae van jou jonkheid,+ voordat die rampspoedige dae kom,+ of die jare aangebreek het wanneer jy sal sê: “Ek het geen behae daarin nie”;+