Deuteronomium 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+ 2 Konings 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Intussen het Hiskiʹa vir Jesaja gesê: “Wat is die teken+ dat Jehovah my gesond sal maak en dat ek beslis op die derde dag na die huis van Jehovah sal opgaan?” Psalm 103:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+Wat al jou kwale genees,+
39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+
8 Intussen het Hiskiʹa vir Jesaja gesê: “Wat is die teken+ dat Jehovah my gesond sal maak en dat ek beslis op die derde dag na die huis van Jehovah sal opgaan?”