1 Konings 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En hierdie saak het ’n oorsaak van sonde geword,+ en die volk het voor die een begin uitgaan tot by Dan. 1 Konings 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hy sal Israel opgee+ weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het en waarmee hy Israel laat sondig het.”+
30 En hierdie saak het ’n oorsaak van sonde geword,+ en die volk het voor die een begin uitgaan tot by Dan.
16 En hy sal Israel opgee+ weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het en waarmee hy Israel laat sondig het.”+