34 En in hierdie saak was daar ’n oorsaak van sonde vir die huis van Jeroʹbeam+ en ’n aanleiding om hulle uit te wis en hulle van die oppervlak van die aarde af te verdelg.+
31 En Jehu het nie gesorg dat hy met sy hele hart in die wet van Jehovah, die God van Israel, wandel nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy Israel laat sondig het nie.+
21 Want hy het Israel van die huis van Dawid afgeskeur, en hulle het Jeroʹbeam, die seun van Nebat, koning gemaak; en Jeroʹbeam+ het Israel daarvan afgebring om Jehovah te volg, en hy het hulle met ’n groot sonde laat sondig.+