1 Konings 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie van Jeroʹbeam in die stad sterf, sal deur die honde geëet word;+ en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word,+ want Jehovah het dit gespreek.”’ Job 21:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God sal iemand se skadelikheid vir sy kinders opspaar;+Hy sal hom vergeld sodat hy dit kan weet.+
11 Wie van Jeroʹbeam in die stad sterf, sal deur die honde geëet word;+ en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word,+ want Jehovah het dit gespreek.”’