Psalm 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+ Jesaja 26:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 O Jehovah, u hand het hoog geword,+ maar hulle sien dit nie.+ Hulle sal dit sien en beskaamd staan+ oor die ywer vir u volk. Ja, die vuur+ vir u teenstanders sal hulle verteer.
6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+
11 O Jehovah, u hand het hoog geword,+ maar hulle sien dit nie.+ Hulle sal dit sien en beskaamd staan+ oor die ywer vir u volk. Ja, die vuur+ vir u teenstanders sal hulle verteer.