1 Konings 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En toe Baäsa daarvan hoor, het hy onmiddellik opgehou om Rama te bou+ en in Tirsa+ gebly. 1 Konings 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Baäsa, die seun van Ahiʹa, koning oor die hele Israel geword in Tirsa, vier-en-twintig jaar lank.+
33 In die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Baäsa, die seun van Ahiʹa, koning oor die hele Israel geword in Tirsa, vier-en-twintig jaar lank.+