21 Daarna het Jehu deur die hele Israel+ gestuur, sodat al die aanbidders van Baäl gekom het. En nie één het oorgebly wat nie gekom het nie. En hulle het in die huis van Baäl+ bly ingaan, en die huis van Baäl was vol, van die een end tot die ander.
27 Verder het hulle die heilige pilaar van Baäl+ afgebreek en die huis van Baäl+ afgebreek, en hulle het dit vir gemakhuisies+ afgesonder tot vandag toe.