11 En deur my is ’n bevel uitgevaardig dat daar, van elkeen wat hierdie verordening oortree,+ ’n balk+ uit sy huis geruk sal word en hy daaraan gehang+ sal word, en sy huis sal om hierdie rede in ’n openbare gemakhuisie verander word.+
5 Die koning het geantwoord en vir die Galdeërs gesê: “Die woord word deur my uitgevaardig: As julle die droom en sy uitlegging nie aan my bekend maak nie, sal julle in stukke gekap word,+ en julle huise sal in openbare gemakhuisies verander word.+