Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die kneg het haar dadelik tegemoetgehardloop en gesê: “Gee my asseblief ’n slukkie water uit jou kruik.”+

  • Matteus 10:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En elkeen wat een van hierdie kleintjies net ’n beker koue water gee om te drink omdat hy ’n dissipel is, voorwaar, ek sê vir julle, hy sal sy beloning hoegenaamd nie verloor nie.”+

  • Johannes 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 ’n Vrou van Samariʹa het gekom om water te skep. Jesus het vir haar gesê: “Gee my ’n bietjie water om te drink.”

  • Hebreërs 11:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Hulle is gestenig,+ hulle is beproef,+ hulle is in stukke gesaag, hulle het gesterf+ deur slagting met die swaard, hulle het rondgeloop in skaapvelle,+ in bokvelle, terwyl hulle gebrek gely het,+ in verdrukking verkeer het,+ sleg behandel is;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel