Psalm 37:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+ Spreuke 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is een wat uitstrooi en tog nog meer kry;+ ook een wat hom terughou van wat reg is, maar dit lei net tot gebrek.+ Lukas 18:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy het gesê: “Die dinge wat onmoontlik is by mense, is moontlik by God.”+ 2 Korintiërs 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy wat oorvloedig aan die saaier saad verskaf en brood om te eet,+ sal aan julle die saad verskaf om te saai en dit vermenigvuldig en sal die vrugte van julle regverdigheid laat toeneem.)+
19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+
24 Daar is een wat uitstrooi en tog nog meer kry;+ ook een wat hom terughou van wat reg is, maar dit lei net tot gebrek.+
10 En hy wat oorvloedig aan die saaier saad verskaf en brood om te eet,+ sal aan julle die saad verskaf om te saai en dit vermenigvuldig en sal die vrugte van julle regverdigheid laat toeneem.)+