Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Is enigiets te buitengewoon vir Jehovah?+ Op die vasgestelde tyd sal ek na jou toe terugkeer, volgende jaar dié tyd, en Sara sal ’n seun hê.”

  • Jeremia 32:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Ag, o Soewereine Heer Jehovah!+ Kyk, u het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag+ en deur u uitgestrekte arm.+ Die hele saak is nie te wonderbaar vir u nie,+

  • Sagaria 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Al sou dit in die oë van die oorblywendes van hierdie volk in dié dae te moeilik lyk, sou dit dan ook in my oë te moeilik lyk?’+ is die woord van Jehovah van die leërs.”

  • Markus 14:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En hy het gesê: “Abba, Vader,+ alles is vir u moontlik; neem hierdie beker van my af weg. Nogtans nie wat ek wil nie, maar wat u wil.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel