Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • Josua 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En as dit sleg is in julle oë om Jehovah te dien, kies dan vandag vir julle wie julle sal dien,+ hetsy die gode wat julle voorvaders gedien het+ wat aan die oorkant van die Rivier was, of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon.+ Maar wat my en my huis betref, ons sal Jehovah dien.”+

  • 1 Samuel 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Samuel het vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart tot Jehovah terugkeer,+ moet julle die vreemde gode uit julle midde verwyder+ en ook die Astoʹret-beelde,+ en julle moet julle hart onwrikbaar op Jehovah rig en hom alleen dien,+ en hy sal julle uit die hand van die Filistyne verlos.”+

  • Psalm 100:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Weet dat Jehovah God is.+

      Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+

      Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel