Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Jakob vir sy huis en vir almal wat by hom was, gesê: “Verwyder die vreemde gode wat in julle midde is+ en reinig julle en trek ander mantels aan,+

  • Eksodus 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Jy mag jou nie voor hulle gode neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie, en jy mag niks soos hulle werke maak nie,+ maar jy moet hulle vir seker neerwerp en jy moet hulle heilige pilare vir seker afbreek.+

  • 1 Korintiërs 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Nee; maar ek sê dat die nasies die dinge wat hulle offer, aan demone offer+ en nie aan God nie; en ek wil nie hê dat julle deelgenote met die demone+ moet word nie.

  • 1 Johannes 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Kindertjies, bewaar julle van afgode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel