Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 ’n Mond het hulle, maar hulle kan nie praat nie;+

      Oë het hulle, maar hulle kan nie sien nie;+

  • Psalm 135:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 ’n Mond het hulle, maar hulle kan glad nie praat nie;+

      Oë het hulle, maar hulle kan niks sien nie;+

  • Jesaja 44:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hulle weet niks,+ en ook verstaan hulle nie,+ want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie,+ hulle hart, sodat hulle geen insig het nie.+

  • Jesaja 45:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Versamel julle en kom.+ Kom almal nader, julle wat uit die nasies ontkom het.+ Dié wat die hout van hulle gesnede beeld dra, het geen kennis bekom nie, ook nie dié wat bid tot ’n god wat nie kan red nie.+

  • Jeremia 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hulle is soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland en kan nie praat nie.+ Hulle word vir seker gedra, want hulle kan geen tree gee nie.+ Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niks rampspoedigs doen nie en, wat meer is, hulle kan niks goeds doen nie.”+

  • Daniël 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar teen die Here van die hemel het u u verhef,+ en hulle het selfs die houers van sy huis voor u gebring;+ en u en u edelmanne, u byvrouens en u ondergeskikte vrouens het daaruit wyn gedrink, en u het blote gode van silwer en van goud, koper, yster, hout en klip geloof,+ wat niks sien en niks hoor en niks weet nie;+ maar die God in wie se hand u asem is+ en aan wie al u weë behoort,+ het u nie verheerlik nie.+

  • Habakuk 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

  • 1 Korintiërs 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Wat moet ek dan sê? Dat ’n afgodsoffer iets is, of dat ’n afgod iets is?+

  • 1 Korintiërs 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Julle weet dat julle, toe julle mense van die nasies was,+ weggelei is na daardie stom+ afgode+ net soos julle ook al gelei is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel