Jesaja 41:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die eilande+ het gesien en begin vrees. Die eindes van die aarde het begin bewe.+ Hulle het nader gekom en toegestroom. Openbaring 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+
5 Die eilande+ het gesien en begin vrees. Die eindes van die aarde het begin bewe.+ Hulle het nader gekom en toegestroom.
17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+