En sy knegte het gekom en begin kyk, en die deure van die dakvertrek was gesluit. Toe het hulle gesê: “Hy doen maar net sy behoefte+ in die koel binnekamer.”
3 Eindelik het hy by die klipskaapkrale langs die pad gekom, waar daar ’n grot was. Toe het Saul ingekom om sy behoefte te doen,+ terwyl Dawid en sy manne in die heel agterste dele van die grot+ gesit het.