Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+

      “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+

  • Genesis 31:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Mag die god van Abraham+ en die god van Nahor+ tussen ons oordeel, die god van hulle vader.” Maar Jakob het gesweer by die Vrees van sy vader Isak.+

  • Genesis 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het Jakob gesê: “O God van my vader Abraham en God van my vader Isak,+ o Jehovah, u wat vir my sê: ‘Keer terug na jou land en na jou familielede en ek sal aan jou goed doen’,+

  • Genesis 46:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het gesê: “Ek is die ware God,+ die God van jou vader.+ Moenie bang wees om na Egipte af te trek nie, want ek sal jou daar ’n groot nasie maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel