Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Toe het Moses in die wolk ingegaan en teen die berg opgeklim.+ En Moses het veertig dae en veertig nagte op die berg gebly.+

  • Deuteronomium 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptafels te ontvang,+ die tafels van die verbond wat Jehovah met julle gesluit het,+ en ek veertig dae en veertig nagte op die berg gebly het+ (ek het nie brood geëet of water gedrink nie),

  • Lukas 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 veertig dae+ lank, terwyl hy deur die Duiwel versoek is.+ En hy het in daardie dae niks geëet nie, sodat hy honger was toe hulle tot ’n einde gekom het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel