28 En hy het veertig dae en veertig nagte daar by Jehovah gebly. Hy het geen brood geëet en geen water gedrink nie.+ En hy het die woorde van die verbond, die Tien Woorde, op die tafels geskryf.+
8 Daarop het hy opgestaan en geëet en gedrink, en hy het veertig dae+ en veertig nagte deur die krag van daardie voedsel voortgegaan tot by die berg van die ware God, Horeb.+