Eksodus 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Jy mag nie ’n vloek oor God uitspreek+ of ’n owerste onder jou volk vervloek nie.+ Psalm 105:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur te sê: “MOENIE aan my gesalfdes raak nie,+En moet my profete geen kwaad aandoen nie.”+ Spreuke 11:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Al word die handslag gegee, sal ’n slegte mens nie ongestraf bly nie;+ maar die nageslag van die regverdiges sal beslis ontkom.+ 2 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+
21 Al word die handslag gegee, sal ’n slegte mens nie ongestraf bly nie;+ maar die nageslag van die regverdiges sal beslis ontkom.+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+