3En Moses het ’n herder geword van die kleinvee van Jetro,+ die priester van Miʹdian, wie se skoonseun hy was.+ Terwyl hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gedryf het, het hy eindelik gekom by die berg van die ware God,+ by Horeb.+
11 Later het Jehovah se engel gekom+ en onder die groot boom gesit wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet,+ behoort het, terwyl sy seun Giʹdeon+ koring in die wynpers uitgeslaan het om dit gou uit die sig van Miʹdian te kry.
8 En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.