4 Dit is nie gepas vir konings nie, o Leʹmuel, dit is nie gepas vir konings om wyn te drink of vir hoë amptenare om te sê: “Waar is sterk drank?” nie,+
17 Gelukkig is jy, o land, wanneer jou koning die seun van edeles is en jou vorste op die regte tyd eet om hulle te versterk, nie bloot om te drink nie.+