Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Moenie wyn of sterk drank drink nie,+ jy en jou seuns saam met jou, wanneer julle in die tent van samekoms ingaan, sodat julle nie sterf nie. Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte,

  • Ester 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die boodskappers het uitgegaan, tot spoed aangespoor+ deur die koning se woord, en die wet is in die kasteel Susan+ uitgevaardig. Wat die koning en Haman betref, hulle het gaan sit om te drink;+ maar wat die stad Susan+ betref, dit was in verwarring.+

  • Prediker 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Gelukkig is jy, o land, wanneer jou koning die seun van edeles is en jou vorste op die regte tyd eet om hulle te versterk, nie bloot om te drink nie.+

  • Jesaja 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ook hulle—weens wyn het hulle afgedwaal en weens sterk drank het hulle rondgedwaal. Priester en profeet+—hulle het afgedwaal weens sterk drank, hulle het verward geraak as gevolg van die wyn, hulle het rondgedwaal+ as gevolg van die sterk drank; hulle het afgedwaal in wat hulle sien, hulle het gewaggel wat die beslissing betref.

  • Daniël 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+

  • Hosea 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hoerery en wyn en soet wyn neem die goeie beweegrede weg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel