11En by die jaarwisseling,+ teen die tyd dat konings uittrek,+ het Dawid Joab en sy knegte saam met hom en die hele Israel gestuur, sodat hulle die kinders van Ammon kon verdelg+ en Rabba kon beleër,+ terwyl Dawid in Jerusalem gebly het.
20En teen die tyd van die jaarwisseling,+ teen die tyd dat konings uittrek,+ het Joab die leërmag aangevoer+ en die land van die kinders van Ammon in puin gelê en gekom en Rabba+ beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het; en Joab het Rabba verslaan+ en dit afgebreek.
10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+