Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hy al die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning se huis+ daarvandaan uitgebring en al die goue voorwerpe+ stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het, net soos Jehovah gesê het.

  • Jeremia 27:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar as hulle profete is en as die woord van Jehovah by hulle is, laat hulle asseblief Jehovah van die leërs smeek+ dat die voorwerpe wat in die huis van Jehovah en die huis van die koning van Juda en in Jerusalem oorgebly het, nie in Babilon kom nie.’

  • Daniël 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar teen die Here van die hemel het u u verhef,+ en hulle het selfs die houers van sy huis voor u gebring;+ en u en u edelmanne, u byvrouens en u ondergeskikte vrouens het daaruit wyn gedrink, en u het blote gode van silwer en van goud, koper, yster, hout en klip geloof,+ wat niks sien en niks hoor en niks weet nie;+ maar die God in wie se hand u asem is+ en aan wie al u weë behoort,+ het u nie verheerlik nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel