20 Toe het Ben-Hadad na koning Asa geluister en die hoofde van sy krygsmag teen die stede van Israel gestuur en Ijon+ en Dan+ en Aʹbel-Bet-Maʹäga+ en die hele Kinneʹret verslaan, tot by die hele land van Nafʹtali.+
4 Toe het Ben-Hadad na koning Asa geluister en die hoofde van sy krygsmag teen die stede van Israel gestuur, sodat hulle Ijon+ en Dan+ en Aʹbel-Maʹim+ en al die opslagplekke+ van die stede van Nafʹtali+ verslaan het.