Rigters 18:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+ 1 Konings 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het hy die een in Bet-El+ geplaas, en die ander het hy in Dan+ gesit.
29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+