Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat die koning van Sirië betref, hy het die twee-en-dertig hoofde+ van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+

  • 1 Konings 22:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En die geveg het dié dag al hoe hewiger geword, en die koning moes in die strydwa in ’n staande posisie gehou word teenoor die Siriërs, en in die aand het hy uiteindelik gesterf;+ en die bloed van die wond het bly uitvloei in die bak van die strydwa.+

  • 2 Kronieke 18:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref,+ sodat hy vir die strydwadrywer gesê het:+ “Draai om, en jy moet my uit die kamp neem, want ek is swaar gewond.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel