2 Kronieke 35:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En die skutters+ het op koning Josiʹa geskiet, sodat die koning vir sy knegte gesê het: “Tel my af, want ek is baie swaar gewond.”+ Psalm 34:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Rampspoed sal die goddelose doodmaak;+En dié wat die regverdige haat, sal skuldig geag word.+
23 En die skutters+ het op koning Josiʹa geskiet, sodat die koning vir sy knegte gesê het: “Tel my af, want ek is baie swaar gewond.”+