Josua 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle grens was tot by Jisʹreël+ en Kesulʹlot en Sunem,+ 1 Konings 18:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En intussen het die hemel donker geword van wolke en wind,+ en ’n groot stortreën het begin val.+ En Agab het voortgery en na Jisʹreël+ gegaan. Hosea 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en die aarde sal die graan+ en die soet wyn en die olie antwoord; en dié sal Jisʹreël [‘God sal saad saai’] antwoord.+
45 En intussen het die hemel donker geword van wolke en wind,+ en ’n groot stortreën het begin val.+ En Agab het voortgery en na Jisʹreël+ gegaan.
22 en die aarde sal die graan+ en die soet wyn en die olie antwoord; en dié sal Jisʹreël [‘God sal saad saai’] antwoord.+