Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Jy mag nie ’n vloek oor God uitspreek+ of ’n owerste onder jou volk vervloek nie.+

  • Levitikus 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+

  • Matteus 26:65
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+

  • Handelinge 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Paulus het gesê: “Broers, ek het nie geweet dat hy hoëpriester is nie. Want daar staan geskrywe: ‘Jy mag nie kwaadspreek van ’n heerser van jou volk nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel